Ertjiesvlei Plaaskuier

2026-12-05 · 10:00 to 16:00 · Ertjiesvlei Hemel-en-Aarde Vallei (Hermanus)

Remind me

Repeats weekly

Ertjiesvlei Plaaskuier poster

AANGEBED DEUR NG KERK HERMANUS
ERTJIESVLEI PLAASKUIER

Vier Ertjiesvlei se 100ste bestaansjaar!
'n Fees van die Overberg se geure, wyne en oorvloed

•Plaaslike wyne
•Heerlike kos en lekkernye
•Vars vrugte, groente en plaasprodukte
• Pret en plesier vir die kinders
'n Ontspanne plaasatmosfeer vir die
hele gesin

Ertjiesvlei, Hemel-en-Aarde
Vallei, Hermanus
5 Desember 2026
10:00-16:00

CostFree
Phone028 3123904
Websitehttps://ngkerkhermanus.co.za/
Chat with us